Sorgente 304
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 32, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 950R1 755 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sorgente 304 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel. Dit is in die veilige Sorgente-kompleks in Umdloti geleë en dit kyk uit oor die gewilde Umdloti-getypoel.
Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en in die eetkamer is daar 'n etenstafel, met sitplek vir 6 gaste. Die gemaklike sitkamer het 'n TV en die leefarea lei deur glasskuifdeure na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en ongelooflike uitsigte oor die see.
Die Sorgente-kompleks bied veilige onderdakparkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Daar is 2 restaurante op die grondvloer en is naby verskeie winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Sorgente 304 sluit in:
Geriewe
- WiFi
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 222
Jaar gelys 13
Ligging
- North Beach-weg 32, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sorgente 304 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 32, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom