LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Soul House | LekkeSlaap
+28

Soul House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Osbornweg 269, Morningside, Durban, 4449, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Soul House bied selfsorgverblyf in Morningside in Durban. Die instansie is lekker naby 'n rits geriewe en besienswaardighede en ideaal vir oornagverblyf.

Verblyf by Soul House word in 2 selfsorg-eenhede aangebied met slaapplek vir 12 gaste aangebied. Die gastekamers het elkeen 'n dubbel- of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Soul House-eenheid het slaapplek vir 6 gaste, sy eie kombuis en 'n leefarea.

Die lodge het sy eie koffiewinkel en surf-winkel, 'n groot dek vir gaste se vermaak, asook 'n privaat tuin en 'n vuurput. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Soul House is naby verskeie restaurante, kunsgalerye, sport-venues, kroeë en klubs, en Ushaka Marine World, die Suncoast Casino en die hawe is net 10 tot 15 minute se ry weg.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Ligging

  • Percy Osbornweg 269, Morningside, Durban, 4449, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Osbornweg 269, Morningside, Durban, 4449, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjN2VkYmNiLTc0ZWEtNGM2Ny05NjkyLTI2YjRkMTk1NzM4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 6) 269 Percy Osborn Road Morningside 4449 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -29.819162 31.024326
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!