Soul House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Egret-straat 27, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 441 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Soul House is 'n asemrowende vakansievilla in die hartjie van Table View en is naby die gewilde Bloubergstrand. Hierdie villa is ideaal vir 'n familie of vriende wat die kuslyn van die Moederstad wil ervaar. Die verblyf spog ook met 'n sprankelende swembad.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Al die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, maar die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is nog 'n volledige gesinsbadkamer en die derde badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die lugtige oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na eetarea met sitplek. Die ruim sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel . Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het stapeldeure wat na 'n buite-vermaakarea lei. Hierdie area het 'n sonnige stoep met 'n etenstafel onder sambrele, 'n gasbraai en 'n tuinarea met 'n swembad en 'n Jacuzzi. Daar is ook sonstoele.
Slaapplek
’n Bespreking by Soul House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Egret-straat 27, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Egret-straat 27, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom