+19
Selfsorg in Center

Soul Season Unit 22

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Ludwig Koch Street, Sand & Sea Apartments, Swakopmund, Erongo Sien kaart

Beskrywing

Soul Season Unit 22 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die veilige Sand & Sea-kompleks in Swakopmund. Dit is net 'n straat vanaf die strand en is die ideale kuswegbreek.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Dit lei na die etenstafel en die sitarea met sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel het 'n tweede sitarea en is net 50 m vanaf Mole-hoofstrand. Dit is ook stapafstand vanaf winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perfectstay Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ludwig Koch Street, Sand & Sea Apartments, Swakopmund, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Ludwig Koch Street, Sand & Sea Apartments, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79abb2b806e2d9d58779696efa8ce58fa9295e6380992b3278c88289d5c194a4917013957c23440d82cfe071acb01f536877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 1 5 1 4 Ludwig Koch Street Sand & Sea Apartments Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.673204011635 14.525218605995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang