Soutbos Cottages
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vischkuil-aan-de-Buffels farm, ERF 685, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Soutbos Cottage is geleë in Laingsburg, Wes-Kaap, waar rustieke sjarme naatloos met moderne gerief op 'n skilderagtige Karoo-wildplaas saamsmelt.
Ons bied vyf selfsorg-eenhede; Basil en Sage het elk 2 slaapkamers, Sage is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en Basil is gemeubileer met 2 dubbelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Oregano is 'n ruim eenheid met 3 slaapkamers, elke slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Rosemary bestaan uit 2 en suite-slaapkamers, wat gemeubileer is met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Tiemie bestaan uit 2 slaapkamers, elke kamer gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke eenheid het die oorspronklike houtkaggel, 'n kombuis met 'n gasstoof en lugbraaier, en alles wat jy in 'n kombuis nodig sou hê. Oopplan-eetkamer en sitkamer met 'n TV en WiFi vir jou gerief.
Elke kothuis spog met 'n privaat ingang, en al die eenhede is langs mekaar geleë. Daar is 'n lang stoep voor die gebou waar jy asemrowende uitsigte oor die omliggende berge en rustige landerye kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Vischkuil-aan-de-Buffels farm, ERF 685, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vischkuil-aan-de-Buffels farm, ERF 685, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang