Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South 2 Sea Self Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 1358, Summers Ridge, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

South 2 Sea Self Catering is 'n bekoorlike selfsorghuis in die idilliese kusdorpie Boesmansriviermond, sowat 1 km vanaf die Boesmansrivier. Dit is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand.

Die lieflike huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en dié gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na die buite-area waar daar kunsgras en 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n eetarea is. Vir diegene wat die area wil verken, is visvang, restaurante en wildreservate naby geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by South 2 Sea Self Catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Erf 1358, Summers Ridge, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 1358, Summers Ridge, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba98ada9a8758937a7149ed653c69c7f307ebaf7d5b38a740c06bdd29d3f2a79141ce9f6de787d66dd154e9444fde65b9b4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 10 mense Erf 1358 Summers Ridge 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -33.681448642241 26.647124026706
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem