Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Post at Kruger

Crocodile Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die sitkamer het 2 enkelbeddens in die leefarea. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, lugversorging, waaier en WiFi in. Die eenheid het ook 'n stoep, braai-area, swembad en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Musiek of partytjies word nie op die perseel toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die eienaars ook op die perseel woon, so daar sal altyd iemand in die omgewing wees om gaste te help.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
South Post River House
Vanaf
Vanaf R4 500
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

South Post River House bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers met 'n bad en/of 'n stort. Die boonste solderkamer is oopplan en het 'n en suite-badkamer, 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer is ook en suite en het 'n koninggrootte-bed. Die derde kamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Drie slaapkamers het lugversorging en die ander slaapkamer het 'n plafonwaaier. Daar is ook 'n toegeruste kombuis met 'n lugbraaier en skottelgoedwasser. Daar is ongelukkig nie 'n oond nie. Die huis het ook 'n sitarea, boma met braaigeriewe, 'n stoep, swembad en 'n dek met 'n pragtige uitsig oor die Krugerwildtuin. Daar is ook gasbraaigeriewe. Die huis word daagliks skoongemaak, maar nie op Sondae nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Musiek of partytjies word nie op die perseel toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die eienaars ook op die perseel woon, so daar sal altyd iemand in die omgewing wees om gaste te help.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoeistraat 3222, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc87054d03a5036f6c880ac733a7e392d39a99b9462f959c28dbb39df99d9dfda874ac42d00e36c2ca9842c50c810a6b159d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 3222 Seekoei Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.33254 31.80387
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem