2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Zinnia Road, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Southern Comfort Gastehuis bied 'n gemaklik gemeubileerde tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in die lowerryke voorstad Stellenberg, Bellville. Dit is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie nuut opgeknapte eenheid met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars wit linne en kwaliteit badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit ook 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ruim sitarea met 'n slim-TV teen die muur wat stromingsdienste en gratis WiFi-toegang bied, is ook beskikbaar.
Buite kan gaste 'n bankie geniet met uitsig oor die tuin, perfek vir 'n rustige oggendkoffie. Veilige parkering word voorsien. Alhoewel die eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker. Die sentrale ligging van hierdie eiendom bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid plaaslike restaurante en geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sone Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Zinnia Road, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Southern Comfort Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Zinnia Road, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang