Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Ridgeworth

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Ridgeworth van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Ridgeworth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ridgeworth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ridgeworth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ridgeworth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ridgeworth Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Ridgeworth koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Ridgeworth

Sontyger Guesthouse is sentraal geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad met maklike toegang tot die N1. Die gastehuis is stapafstand van die Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Velodrome en Virgin Active Gi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Ridgeworth

Posto al Sole is in Ridgeworth, Belville. Verblyf is beskikbaar in 3 oopplan-selfsorgeenhede. Die eienaar bly op dieselfde perseel. IL Bacio het slaapplek vir 3 gaste en IL Mare en IL Sole het elk slaapplek vir 2 ...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Ridgeworth

The Den is 'n pragtig gemeubileerde selfsorg-gaste-eenheid wat op 'n privaat eiendom is, maar 'n eie aparte ingang in Ridgeworth in die noordelike voorstede van Kaapstad het. Die eiendom is naby Willowbridge Mall, T...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Ridgeworth

Ridgeworth Boutique Guesthouse is 'n spoggerige gastehuis in Ridgeworth, 'n vreedsame woonbuurt in Bellville. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié gastehuis bied privaat, ruim, luukse kamers en ...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ridgeworth

Annie’s Place is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Ridgeworth in Bellville, Kaapstad naby Tygervalley Intercare, Tygerberg Hospitaal en talle winkelsentrums en restaurante in die Bellville Waterfront. Die woonstel...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Ridgeworth

MonCherie is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ridgeworth, Durbanville. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die verskeie besienswaardighede en geriewe in die Noordelike Voorstede van Kaa...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Ridgeworth

Mountain View Number 24 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in die Noordelike Voorstede. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaap...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ridgeworth

Vanaf
R790
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Serengeti Self-catering Apartments is in die veilige Serengeti-kompleks in Belville, Kaapstad. Die kompleks is ongeveer 5 minute se stap vanaf die Tygervallei-winkelsentrum en ongeveer 5 minute se ry vanaf die Velod...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Serengeti Self Catering Units is 5 minute van die bekende Tygervallei Winkelsentrum af, en nie eers vyf minute se ry van die Velodrome en Bellville Atletiekstadium, wat bekend is vir groot sosiale- en sport-geleenth...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eikenbosch, Wes-Kaap

Heide Self-Catering Flats is in die Serengeti-kompleks in Bellville, naby die Kaapse Wynlande en besienswaardighede, geleë. Die akkommodasie bestaan uit eenslaapkamer-, tweeslaapkamer- en drieslaapkamer-woonstelle...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za