Southern Sands Eco Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Southern Sands Eco Lodge - Tent 1
- Selfsorg
- Southern Sands Eco Lodge - Tent 2
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is in die tente verbode.
Maaltye is op versoek beskikbaar.
Let wel dat die verblyf via trappe bereik word en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste en gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek navraag oor die toestand van die pad doen.
'n Verpligte parkfooi geld per bespreking en dit is nie by die tarief ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Camp 54, Ndlovumzi Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang