LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
Selfsorg in Courtrai

Southern Sky HousePrime picks icon.

Prime picks icon.


6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

4 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Chapelle Street, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Southern Sky House is 'n bekoorlike huis wat in die hartjie van die Boland in Paarl geleë is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is die ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet en het slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, ingeboude braai, 'n TV en gemaklike sitplek.

Die huis lei na 'n ruim tuin met buitesitplek en 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Noodsaaklike toiletware

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet


Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Giulia B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

10/10. Beautiful home with great amenities. Great for a weekend with friends or family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

'n Baie rustige kuier in 'n mooi deel van die Paarl. 'n Baie lekker gesellige huis met drie kamers, almal en-suite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florette E
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Skoon, gerieflik, mooi. Ons het ons tyd by Southern Sky House baie geniet. Die eienaars het baie moeite gedoen om seker te maak dat ons lekker bly. Die huis is goed toegerus met alles wat ons moontlik kon nodig hê. Hoop om gou weer terug te wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomien D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ons sal vir seker weer kom bly. Heerlik gebly, lieflike huis. Pragtig oorgedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikayla D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Des 2024

Perfect home away from home. This place is such a gem with a beautiful outdoor setting, very comfortable rooms and great amenities. It's within walking distance to some great food spots and wine farms and made for a fantastic weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rone H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Heerlik en rustig. Ons het heerlik gebly. Die huis is smaakvol gedekoreer en baie goed toegerus. Die kaggel het bygedrae tot 'n warm atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Southern Sky House
Baie dankie Rone, waardeer. Hoop om julle weer te sien


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar


Ligging

Gaste dink Southern Sky House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R5 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R5 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

24 Chapelle Street, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa639977aafadc69a7beb91c9918ce207b5c3a2b95a9cca79470edb30a47977652146632f82af40804aa60f63be5007ed2d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 24 Chapelle Street Courtrai 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7715099 18.9553563
Soek in 'n groter streek