LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
B&B in Kloof

Southey HousePrime picks icon.

Prime picks icon.


  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Sykes Rd, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Southey House is gerieflik geleë in Kloof, 'n lowerryke woonbuurt stapafstand vanaf Thomas More College. Ons bied gerieflike B&B-verblyf in en suite-kamers wat smaakvol versier is. Toegang tot die M13 is vinnig en moeiteloos, so dit is ideaal vir besoekers wat sake moet doen in Pinetown of Durban en vir ouers wat skole bo die snelweg moet besoek.

Ons het 3 kamers elkeen met 'n en suite-badkamer, luukse linne, 'n TV, en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan heerlik ontspan in die gemeubileerde sitkamer, op die reuse koloniale veranda of in hul kamers. 'n Bederf-ontbyt word soggens op die veranda of in die pragtige eetkamer bedien. Die gastehuis bied gedeeltelike uitsigte oor Durban en gaste is welkom om gebruik te maak van die swembad in ons tuin. Verder het gaste ook toegang tot die sitkamer wat toegerus is met 'n mikrogolf en 'n yskas.

Southey House is minder as 5 minute se ry vanaf St Mary's DSG, minder as 15 minute se ry van Highbury Preparatory School af, en minder as 20 minute agter die stuur is al wat tussen ons gaste en Kearsney College staan. Golfbane in die omgewing sluit Kloof Country Club en Cotswold Downs in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe

Kamers

Kingfisher Kamer
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is smaakvol versier en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Safari Kamer
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is smaakvol versier om 'n Out Of Africa-atmosfeer te skep. Die ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens indien nodig. Die badkamer het 'n stort en badhanddoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Karoo Kamer
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié ruim kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n dubbelwasbak, bad en 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wandile T
1 nag
4.8
Des 2025

Beautiful and safe. Staff members are the best. I was in Durban for the rugby game. When I arrived at the guest house, I received a warm welcome. The place is beautiful with that country house feeling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael T
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Great. Ideal for business travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne V
Kort verblyf
4.4
Okt 2023

Het baie gemaklik gebly. Die dames was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was elke oggend vars en heerlik. Dit was net bietjie aan die duur kant.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Suzanne C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Uitsonderlik. Lizette en haar span het uit hul pad gegaan om ons in elke opsig te akkommodeer. Ek kan hul hulpvaardigheid en professionaliteit nie genoeg aanprys nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz B
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.8
Apr 2022

Comfortable and pleasant bed & breakfast. Southey House is a very comfortable, clean, luxurious bed and breakfast. The rooms are well equipped and the breakfast is very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico P
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.4
Okt 2022

Lekker geleë naby industrie. So dit is gerieflik. Niks anders om by te sit nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Duncs & Abi O
1 nag
5.0
Jun 2021

Dit was absoluut hemels! Ek en my dogter is vriendelik en behulpsaam ontvang. Die kamers is baie luuks, netjies en silwerskoon met alles wat nodig is en meer as genoeg goeie kwaliteit koffie! Die uitsig is lieflik en die huis is in 'n baie stil en veilige woonbuurt geleë. Die ontbyt was absoluut hemels, definitief van die beste wat ek nog gehad het. Baie dankie Lizette, jou vriendelikheid en goeie diens was wonderlik. Ons sal definitief weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandeka H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

I recently had the privilege at staying at the above B&B, I commend them for the excellent service I received from the staff and the management that interacted with us. Sincerest gratitude to the lady at reception, who displayed absolute professionalism, respect, courtesy and helpfulness. She did everything she could to satisfy our every need. The team including management at Southey House was excellent. I willingly recommend Southey House to future clients.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bonnie
Southey House
Thank you so much for your wonderful review. We thoroughly enjoyed having our stay at Southey House and look forward to seeing you again very soon.

Elsie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Pragtige verblyf met baie vriendelike personeel. Die gastehuis is pragtig en die kamers was baie netjies en skoon. Die uitsig is besonders. Die personeel is vriendelik en help graag met enige navraag en versoek. Die ontbyt is ook heerlik. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie ook aan Lizette vir al haar moeite. Beslis die geld en die moeite werd. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunetha V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Pragtige huis met lieflike uitsig en pragtige kamers met heerlike beddens en linne - ons het heerlik gebly! Baie Dankie! Dis 'n pragtige skoon huis met karakter waarin mens werklik kan ontspan. Beddens en beddegoed is fantasties. Ons het in die Karoo-kamer gebly wat 'n ongelooflike mooi uitsig het. Die huis het ook 'n heerlik groot stoep met baie mooi uitsig onder. Lisa is baie vriendelik en akkommoderend en ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar gaan bly indien ons Durban toe moet gaan. Ons was vir hokkietoernooi in Durban en dis baie goed geleë naby DSG Kloof waar die wedstryde plaasgevind het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bonnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Southey House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Kingfisher Kamer
B&B
Safari Kamer
B&B
Karoo Kamer
B&B
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Sykes Rd, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3OTg1NzNiLTFkNWEtNDQzYi1iNzUyLTY0MWJmZTFiNmYwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 20 Sykes Rd Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.788527 30.850772