Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soutpoort

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Ronel C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

A convenient stopover. A very convenient, beautifully situated campsite. Sites are large with private facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Machtild V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die uitsig is fantasties. Gaan definitief in die somer daar draai. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Gekies as oornag plek maar sal terugkeer vir 'n paar dae op die volgende keer. Die natuur is asof in 'n fiksieprent, geen menslike geraas nie en die sterre-avonde is lyries - kies 'n aand met geen maan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Tussen die berge met 'n pragtige donderstorm wat ons beleef het. 'n Hemelse ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Siel-vind-lekker. Dis een van daai plekke waar jy jou siel vind. Dis jy, die sterre, die skape, dassies en 'n baie nuuskierige muishond. Ongelooflike ligging, ek het eers besef daar is ander kampers toe ons die kampplek verlaat. Elkeen het sy eie baie skoon badkamer, 'n buite wasbak, krag, afdak en braai. Die splashpool is heerlik op warm dae. Ek het deel van die natuur gevoel en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilian B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderful! It was perfect! Ideally located, the splash pool with this wonderful view was a rare treat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doré V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Karoo hidden gem! Ons het dit só geniet om by Soutpoort te kamp, al die geriewe is netjies en die swembadjie is 'n lafenis in die Karoo-hitte. Sal definitief wil terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Hemels. Absoluut fantasties. Privaat en stil, met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jemini P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Fantastic location to spend a few nights. Wonderful location and great facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marianne M
1 nag
4.6
Apr 2024

Rustig en mooi. 'n Spesiale plek waar mens net kan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ee6d5b995ace4164f25dbf756562536efe9615b04278e173cf1564208202a73c3e39cd69303125be41cc80a06380446a91f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 4) 69 5 1 5 R63 Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.345373586405 22.300434546693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang