Spacious 3 Bedroom City Centre
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Buitensingel, 11 on Buiten, Flat 12,, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Spacious 3 Bedroom City Centre is 'n luukse woonstel in die hartjie van Kaapstad. Dit is die ideale basis vir 'n gesin of groep vriende wat sentraal geleë akkommodasie soek.
Die woonstel met lugversorging bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte bed, en beide gastebadkamers is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea bied 'n eetarea, verskeie sitareas met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Gaste sal gratis WiFi en veilige parkering geniet.
Ideaal geleë net 'n paar meter van die MyCiTi-bushalte, wat maklike toegang bied tot die Kaapse Skiereiland en tot by Tafelberg. Die woonstel is binne loopafstand van Breestraat se kafees, kroeë en restaurante, sowel as Longstraat en Kloofstraat. Die V&A Waterfront, strande en nabygeleë wynplase is alles binne bereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Buitensingel, 11 on Buiten, Flat 12,, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Buitensingel, 11 on Buiten, Flat 12,, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang