Spacious Bloemfontein Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spacious Bloemfontein Apartment is in die dorp Groenvlei in Bloemfonten geleë. Dit is sowat 10 minute se ry van die Mimosa-winkelsentrum af. Gerieflike verblyf word in 'n tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel aangebied.

Dié woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n bad en stort, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank in die sitarea wat ideaal is vir 2 kinders. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en broodrooster. Daar is 'n verwarmer in die badkamer. Die woonstel het 'n TV met volledige DStv. Daar is 'n speelarea vir kinders asook braaigeriewe. 'n Kampeerkot is op versoek beskikbaar.

Die woonstel het sekuriteitshekke en 'n alarmstelsel vir gaste se veiligheid en gemoedsrus. Dié plek is die ideale basis om die stad Bloemfontein vanaf te verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Spacious Bloemfontein Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spacious Bloemfontein Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za