+36
Selfsorg in Tuine

Spacious Gardens Getaway | Mountain Views

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Malan Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Spacious Gardens Getaway bied luukse akkommodasie en is die ideale toevlugsoord vir die hele gesin of vriende.

Die ruim huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die volgende 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte bed, en die laaste kamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, beide toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en die sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Deur die skuifdeure kan gaste die uitsigte vanaf die gemeubileerde balkon geniet.

Daarbenewens kan gaste in die tuin ontspan en veilige parkering geniet. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Lion's Head-staproete 2.4 km weg en Clifton-strand is 4.7 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Malan Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 758
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 758
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 758
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Malan Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf636020276eed31899bdd77cf94083f4923ab9869ba40385b164d8b50260bdd755a08b7a341e677183be0a5d4c6112b8c736?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 758 per nag, vir 8 mense Malan Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.933978157788 18.406953397646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang