Spandau Manor
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 39, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 200R900 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Spandau Manor is in die rustige omgewing van die prentjiemooi dorpie, Graaff-Reinet en binne stap afstand van restaurante en ander besienswaardighede
Dié eenheid bied verblyf aan 3 volwasse of 2 volwassenes en twee kinders onder 17, in 'n stylvol versierde en suite-kamer met lugreeling . Die kamer het 'n pragtige uitsig op die omliggende berge
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en ’n dubbelslaapbank, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Daar is ’n en suite-Jacuzzi wat beskikbaar is teen 'n addisionele fooi van R80 en hierdie heffing is nodig a.g.v. boetes wat gehef word op hoë waterverbruik.
Die kamer het ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, braai-toerusting en ’n TV met volle DStv pakket. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Koffie, tee, melk, suiker, beskuit en ys word voorsien.
Daar is ’n skuifdeur wat na die dek lei en toegang tot die tuin met ’n swembad en braaigeriewe bied.
Die perseel is ook toegerus met 'n noodwaterbron, as ondersteuning vir munisipale water, ten einde ongerief vir gaste te voorkom in tye van wateronderbrekings wat gereeld in Graaff-Reinet voorkom. Daar is ook 'n omsetter vir beurtkrag.
Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die parkeerarea is toegerus met sekuriteitsligte, laserstraalsekuriteit en kameras, asook gewapende reaksie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Stan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Parkstraat 39, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Spandau Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 39, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap