Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SpAnn Bed and Breakfast

B&B
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 De Bruinslaan, Fundus Landgoed, Strydfontein, Aksia, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SpAnn Bed and Breakfast is teen die Noordelike hange van die Magaliesberge in 'n semi-bosveldarea, Noordwes van Pretoria geleë. Die 2 hektaar-perseel is 'n werkende eenheid met pekanneutbome en ponies.

Verblyf is in 'n gerieflike eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 2 gaste beskikbaar. Die eenheid het 'n dubbelbed en gemaklike rusbanke en oorgenoeg kasruimte. Daar is 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot die huis met 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n gemeenskaplike leefarea met 'n TV.

'n Kruietuin is naby die huis aan die kom en daar is ook 'n vetplantkwekery. Die lapa op die perseel is geskik vir 10 tot 15 gaste.

Besienswaardighede in die area sluit die jagluiperdplaas, 4x4-roetes, voetslaanroetes in die berge, piekniek by die Hartbeespoortdam, voëlkyk, kabelkarretjies teen die berg op, 'n olifant- en uilplaas, 'n slangpark en 'n dieretuin in.

Slaapplek

’n Bespreking by SpAnn Bed and Breakfast sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep

Badkamer

  • Bad
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • 3 De Bruinslaan, Fundus Landgoed, Strydfontein, Aksia, Pretoria, 0001, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 De Bruinslaan, Fundus Landgoed, Strydfontein, Aksia, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6165be56a92c14d598d9dcf72e60aa621af21e2d4d5f83a31bbd0bcf35bc2d09b1fa61a5de3458abf5e4c48a2317e47fe2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 3 De Bruinslaan, Fundus Landgoed Strydfontein, Akasia 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.664788439045 28.057308750804
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem