Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sparkling Waters Hotel & Spa

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 134 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Plaas JQ 348, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sparkling Waters Hotel & Spa is vernoem na die Kromrivier wat al langs die perseel langs vloei. Die rivier en plantegroei rondom dit maak nie net die gronde van die hotel pragtig nie, maar sorg ook vir interessante buitelug-aktiwiteite. Dit is die perfekte plattelandse wegbreek, en dis minder as 2 ure se ry van Gauteng af.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid standaard-, Executive- en gesinskamers. Elke kamer is gerieflik en individueel gestileer. Elke kamer het 'n stoep met 'n uitsig oor die luisterryke tuin.

Gaste het toegang tot die Executive-sitkamer waar mens heerlik kan ontspan of selfs vergaderings hou. Die sitkamer bied uitstekende waarde aan enigeen wat op soek is na goeie diens in 'n rustige omgewing. Ander geriewe sluit 'n restaurant en kroeg in wat Suid-Afrikaanse, Asiatiese, Sjinese, Kontinentale en ander disse bedien. Dit is die soort heerlike kos wat 'n wonderlike plesier is wanneer mens tyd weg van die huis af spandeer.

Die bekroonde spa is goed toegerus om die allerbeste spa-behandelings aan te bied. Die spa het lekker donsige, wit japonne, behandelingsbeddens in individuele kamers, 'n verhitte swembad en opgeleide terapeute sowel as 'n volledig toegeruste gimnasium.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Portugees
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Sparkling Waters Hotel & Spa
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Rietfontein Plaas JQ 348, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Sparkling Waters Hotel & Spa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 134 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Plaas JQ 348, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb705cb7d022fdacfb66e40e2be395c68dff61e24a20ce458e80efe825f78d93240a6bbb88dcc960c4c6db6f47bf8579f6505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 348 Rietfontein Farm JQ Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 11:00-14:00 10:00 -25.829957020834 27.411864995956
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem