Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spatalla Holiday Homes - Spatalla 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 99, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Spatalla 3 is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis in Kleinmond, 'n kusdorpie in die Overberg. Die dorp is 'n gewilde keuse vir diegene wat op soek is na 'n lekker wegbreek in die natuur, en dit spog met 'n pragtige Blouvlagstrand en 'n rustige strandmeer wat perfek is vir watersport.

Die stylvolle dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met hul eie balkonne. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die ander slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort.

Die kombuis spog met granietwerksoppervlaktes en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en kookgereedskap. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, en in die eetarea is daar 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met 'n braai-area, swembad en sonstoele.

'n Ekstra vermaak-area is op die tweede verdieping geleë en spog met 'n kaggel met braaigeriewe, 'n leesarea en 'n balkon met uitsigte op die berge en oor die see. Veilige parkeerplek in die dubbelmotorhuis, gratis WiFi en 'n alarmstelsel is ook beskikbaar.

Gaste kan 'n hele paar watersportsoorte in die omgewing geniet, sowel as ander doendinge soos gholf, abseil en voetslaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Spatalla Holiday Homes - Spatalla 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Spatalla Holiday Homes - Spatalla 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Jaar gelys 4

Ligging

  • 3de Laan 99, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spatalla Holiday Homes - Spatalla 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 99, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMPs8YnuHIj4WOmkdkJH0b2JgFxKceETWuuOImZ6yPsN8wzllPu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 99 3rd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.342708287847 19.025158162566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem