Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spatalla Holiday Homes - Spatalla 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 99, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Spatalla 6 is 'n vakansiehuis in Kleinmond, 'n bekoorlike kusdorpie in die Overbergstreek. Dié dorp is 'n gewilde bestemming vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek in die natuur en spog met 'n asemrowende blouvlagstrand en 'n rustige strandmeer wat ideaal is vir watersport.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 kamers, elk met 'n privaat balkon. 3 van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.

Die kombuis het graniettoonbanke en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en kookgereedskap. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die eenheid lei na 'n patio met 'n braai-area, swembad, kroegarea en sonstoele.

Daar is 'n bykomstige kuierarea op die boonste verdieping met 'n kaggel, braaigeriewe, sitarea en 'n balkon met 'n uitsig op die berge en die see. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis, gratis Wi-Fi en 'n alarm is beskikbaar.

Gaste kan 'n veskeidenheid watersportsoorte in die omgewing geniet, asook ander doendinge soos gholf, abseil en voetslaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Spatalla Holiday Homes - Spatalla 6 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Jaar gelys 4

Ligging

  • 3de Laan 99, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 99, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVrarkqtSvQ06zLtMWoF5c1ODUdrfcmDHJesAb8bFVDbO2yWDok?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8) 99 3rd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.342721575692 19.025168891402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem