6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Luttig Straat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die skilderagtige Prins Albert, bied Spekboom luukse selfsorgverblyf, ideaal vir 'n rustige wegbreek van die stadsgewoel.
Die pragtige huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en 2 van die kamers het en suite-badkamers met 'n stort of bad en toilet. 'n Bykomende badkamer met 'n stort en toilet is ook beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Gratis WiFi word regdeur die huis voorsien.
Deur skuifdeure kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met 'n braai-area, met uitsig oor die welige tuin en swembad. 'n Privaat gimnasium is ook beskikbaar vir diegene wat aktief wil bly. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Ontbyt kan geniet word by die eienaar se restaurant wat reg langs die huis geleë is. Vir diegene wat die Fransie Pienaar Museum wil verken, is dit stapafstand, terwyl die Wolwekraal Natuurreservaat slegs 3.6 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kevin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 1 Luttig Straat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Spekboom het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Luttig Straat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang