Spekboom Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Tessa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Engela B - Aug 2023
Algehele gradering
Lieflike eenheid met als wat jy nodig.
Brice H - Mei 2023
Algehele gradering
Great, comfortable and Beautiful.
Margo M - Apr 2023
Algehele gradering
Prakties en netjies.
Josine T - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, stil en veilig.
Blanche L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie privaat, omgewing is baie stil.
Natie F - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en veilig.
Chalene Jean W - Sep 2022
Algehele gradering
Was wonderful and comfortable.
Chantal D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Chantal B - Jan 2022
Algehele gradering
Beslis ons eerste keuse! Vriendelike, hulpvaardige eienaars. Ons beveel Spekboom hoog aan!
Melissa J - Jan 2022
Algehele gradering
Eienaars is baie vriendelik en die plek is naby geleë aan winkels, strand en hoofpaaie.
Spekboom Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die awesome resensie. Ons hoop ons sien julle weer te sien.
Jan B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lucasstraat, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap