Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spindrift 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-weg, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spindrift 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Spindrift-kompleks in Margate, naby die strand. Die kompleks word deur verskeie winkels en geriewe omring en is daarom ideaal vir 'n klein gesin.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n gemaklike dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat slegs vir kinders geskik is. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet egter hul eie DStv-dekodeerder en -kaart of 'n Openview-dekodeerder saambring aangesien TV-kanale nie sonder dit beskikbaar sal wees nie. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met draagbare braaigeriewe en 'n uitsig oor die strandmeer. Gaste het toegang tot 1 toesluitmotorhuis vir 'n standaardgrootte-voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Spindrift 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 650

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Lagoon-weg, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-weg, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0aa44cc240e728b8f526b87064ad4c9efa2f317175d3bb8e3939997984c61842d5d9e02e724768a5a1759576dfb5330543f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) Lagoon Road Margate Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.858840414991 30.372117813527
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem