Spioenkop Eco Cabin
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R717, Spioenkop 334, Reddersburg, 9904, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 120 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Spioenkop Eco Cabin is 'n selfsorg-houthuisie aan die buitewyke van Reddersburg en is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na rustige verblyf.
Die houthuisie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die ruim sitarea het gemaklike sitplek, 'n knus kaggel en oorgenoeg natuurlike lig wat deur groot vensters en skuifdeure stroom. Buite kan gaste op die stoep ontspan, van die braaigeriewe gebruik maak of die houtvuurwarmbad geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Spioenkop Eco Cabin is onafhanklik van die plaaslike netwerk en is die perfekte bestemming vir 'n rustige naweek- of vakansiewegbreek in die natuur.
Slaapplek
’n Bespreking by Spioenkop Eco Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Annemé Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 10
Jaar gelys 5
Ligging
- R717, Spioenkop 334, Reddersburg, 9904, Vrystaat
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R717, Spioenkop 334, Reddersburg, 9904, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom