Spring Acres Guesthouse
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mossiesingel 4, West Acres X6, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Spring Acres Guesthouse is in die hartjie van die West Acres-woonbuurt in Mbombela (Nelspruit) geleë. Die gastehuis is naby die Mediclinic, verskeie inkopiesentrums en 'n casino.
Spring Acres bied verblyf in 4 gerieflike kamers. Elke kamer het satelliet-TV met sekere kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en plafonwaaiers. Die gastehuis het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Mbombela (Nelspruit) is 55 km van die Sudwala-grotte, 88 km van die Krugerwildtuin en ongeveer 120 km van God's Window, Bourkes Luck Potholes, die Drie Rondawels en die geskiedkundige Pelgrimsrus af.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Mossiesingel 4, West Acres X6, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
- Gaste dink Spring Acres Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in West Acres Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mossiesingel 4, West Acres X6, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga