- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Pastorie Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Huis Kallie Fischer is in die historiese middestad van Springbok geleë.
Hierdie verblyf bied 4 kamers met lugversorging, insluitend Kamers 46, 47, 48 en 49. Kamers 46 en 47 is albei ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Kamer 48 is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Kamer 49 bestaan uit 2 deurloopslaapkamers. Een slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Huis Kallie Fischer is naby die hoofgebou en restaurant van Springbok Lodge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 61
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 9 Pastorie Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Springbok Lodge Kallie Fischer het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Pastorie Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang