LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Squirrel's End Guest Cottage | LekkeSlaap
+27

Squirrel's End Guest Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteen-laan 2, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Squirrel's End Guest Cottage is een van 3 eenhede op die eienaar se eiendom in Bergvliet, Kaapstad. Hierdie eiendom is naby hoofpaaie, maar wanneer gaste binne die eiendom is, is dit stil. daar is voëls en eekhorings in die bome.

Hierdie eenheid is op die grondverdieping en bied verblyf aan 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is ’n koningingrootte-bed in die leefarea. Die badkamer het ’n aparte stort en bad, ’n wasbak en ’n toilet. Die leefarea het ook banke om op te ontspan, sowel as ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en stoof.

Daar is ’n swembad wat met sonkrag verhit word, sowel as braaigeriewe. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig op die eiendom beskikbaar. Daar is verskeie eetplekke in die area, en die naasste restaurant is slegs ’n blok weg. Gaste kan tot hier stap.

Slaapplek

’n Bespreking by Squirrel's End Guest Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Squirrel's End Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Eksteen-laan 2, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Squirrel's End Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteen-laan 2, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd25f67a6bde4b808ecbf1a468b4d2f752a5ad5e5ea4eba141a54c216a4f9251edf47228b5f6df4644611e0d516ff89a7e542?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 2 Eksteen Avenue Bergvliet 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.043511722811 18.458442544108
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem