Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St.Lucia Holiday Apartments

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Melize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir St.Lucia Holiday Apartments
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Carlette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlette S
Gesin met klein kinders

Skoonmaak diens was pluspunt.

Baie lekker gebly. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J
Saam met vriende

Vantasties.

Plek is die beste, en eienaar gaan uit haar pad uit om te help. Word elke dag skoon gemaak, en baie veilig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj V

Ons is geskuif van Blue Fin na woonstel.

Die was ń pluspunt aangesien die eenheid groter is. Alles was netjies en skoon met aankoms. Toilet in hoofslaapkamer was 'n probleem. Eienaar het tang gegee om toilet stopkraan oop en toe te draai met gebruik. Dink dit kon maklik reggestel gewees het as daar 'n wil was. Lugversorger in hoofslaapkamer nie effektief verkoel nie. Gelukkig was dit 'n koel week en het die nie 'n werklike invloed gehad nie. Het verblyf in St. Lucia geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and friendly.

Fantastic. Thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juli S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juli S
Saam met vriende

Baie lekker rustig.

Is baie lekker vir die vakansiegangers wat net daar slaap. Die eenheid kom nie met 'n sitkamer nie net 'n lekker stoep buite. Dit was egter moeilik vir ons om saam te kon kuier as dit buite gereën het. Ons het toe maar elke keer as dit reën piekniek gehou in die voorportaal en so saam geëet en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda K
Saam met vriende

Baie mooi woonstelle. Lekker geslaap en lugversorging was 'n pluspunt.

Voorstel: Elke woonstel moet toegerus word met 'n besem. As jy van strand afkom is daar altyd seesand orals!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ian S
Gesin met tieners

Everything needed for self-catering without a pool.

The apartments are nice and cozy, air-conditioning every room, etc. Braai facilities and mostly what you need. The only disappointment was no pool. A must for that level of heat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and helpful.

We had a great time in St Lucia and Melize and Gauwie made us feel very welcome and catered to any need we had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josephine S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine S
Gesin met klein kinders

Baie lekker

Baie lekker

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra K

Baie lekker.

Ons was 4 mense. Ek, my eggenoot en ons een seun en kleinseun. Ons sou dus verkies het dat een van die twee slaapkamers twee enkelbeddens sou hê. Maar ten spyte hiervan het ons 'n baie lekker vakansie saam gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jelle M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jelle M
Saam met vriende

Enjoyed the stay - could have an enclosed varanda.

Could have more glasses. Shelf in bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martelise L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martelise L
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

St Lucia Holiday Apartments is nice and clean and quite. Owner is helpful and friendly. A lady cleans everyday. Only thing is the showers are both leaking water, second bathroom can maybe get an extractor fan, no window. We enjoyed our stay there a lot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Gesin met klein kinders

Verblyf was lekker, skoon en ruim.

Die tweeslaapkamerwoonstel is lekker groot met lugreëling in elke kamer. Die twee badkamers was ook 'n groot bonus. Die woonstel het als gehad wat jy verwag vir die prysklas. Die dorp is klein so mens kan maklik orals loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venetia F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F
Besigheidsreis

Ek het baie lekker gebly.

Het net een probleem: omdat ek baie vroeg in die oggende werk toe ry, was die een ingang vir my 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rocher P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rocher P
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf vir 'n gesin met volwasse kinders.

Eerste indrukke is blywend en dit het al ons verwagtinge oortref. Gawie en Melize was baie vriendelik en altyd bereid om te help. Die eenheid was netjies en skoon pragtig en die stoep met die ingeboude braai was 'n wenner veral vir ons wat altyd buite wou wees. Dit is ideaal geleë, naby genoeg aan die winkels en restaurante, maar ver genoeg om nie die besige verkeer te ervaar nie. Veilige verblyf met meer as genoeg sekuriteit en 'n pragtige en goed versorgde tuin. Ons sal definitief weer hier tuisgaan indien ons weer St Lucia toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette C
Gesin met tieners

Aangename tyd gehad.

Baie lekker gekuier en gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Die woonstelle is lieflik en ingerig met alles wat mens nodig kan kry. Ons het baie lekker gebly en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam! Dit is lekker na aan die strand en die winkels. Die skoonmaker en tuinwerker was 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marge M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marge M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie luuks en heerlike verblyf!

Baie lekker gebly naby strand, Cape Vidal en dorp. Geen geraas in die nag! Sal definitief weer gaan! Lugversorging was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charl E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rusplek.

Het dit baie geniet en lekker gerus. Daar was baie om te doen by St Lucia, en sal weer gaan. Dit is baie warm en bedompig oor Desember en sal net 'n voorstel maak vir die eienaars om lugversorging in die slaapkamers te installeer vir meer gerieflike rus in die aande. Dit was steeds 'n baie aangename vakansie en ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Embrenchia S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Embrenchia S
Gesin met tieners

St Lucia - 'n heerlike vakansiebestemming!

Ten spyte van uitdagings met beurtkrag en water tekorte het ons baie lekker gebly. Sal beslis terug gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle K - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie beïndruk met ons verblyf.

Ons het heerlik gebly! Dit was netjies, mooi versorgd en lekker ruim. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Waarde vir geld!

Baie netjies en groot kamers, veilig, en eienaars baie tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaci T - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaci T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome location, accommodation and hosts

Will definitely use this accommodation again, and I recommend that anyone who would like a fantastic holiday accommodation use St Lucia Holiday Apartments.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna-laan 6, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkOGUwMDAzLTJhOTktNGY2My1hMmNiLTczN2M0NTIwYzkxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 6 Tuna Lane Avenue St.Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.376433670247 32.416853143408
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem