- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grindewaldweg 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
St Mikes Villa is 'n lieflike selfsorghuis in Uvongo, Margat. Die huis is ongeveer 2 km vanaf St. Michaels-strand en naby winkelsentrums en restaurante en is dus die ideale gesinswegbreek.
Die dubbelverdiepinghuis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel die badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.
Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping en het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank. Gaste kan TV kyk of die gratis WiFi benut.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n tuinuitsig. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by St Mikes Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Shelaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Grindewaldweg 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink St Mikes Villa het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grindewaldweg 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom