St Tropez 103
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R200 administrasiefooi en R300 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste word voorsien van 'n beperkte hoeveelheid voorafbetaalde elektrisiteit en sal verantwoordelik wees vir enige bykomende elektrisiteit wat benodig word.
'n Terugbetaalbare breekskade-/sleuteldeposito sal met aankoms of per oordrag vereis word.
Rook word nie toegelaat nie.
'n Skoonmaakdiens en linneverandering vir langer verblyf kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 103, St Tropez, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom