LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Tropez 1109 | LekkeSlaap
+11

St Tropez 1109

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

St Tropez 1109 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Strand. Die woonstel het 'n mooi see-uitsig en is 1 km van die sake-area af. Winkels, restaurante en geriewe is ook naby geleë.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee van die slaapkamers bied pragtige uitsigte oor die see. Die hoofbadkamer het 'n wasbak, toilet en stort. Die tweede en suite-badkamer het 'n wasbak, toilet en bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank en stoele. Die gemaklike sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die balkon is toegebou en is deel van die leefarea. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by St Tropez 1109 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir St Tropez 1109
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 1109 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fcde8cc6b6f7ec94efb054ef9b7fc1133115b6ee1d8cc22cb73209137a57cb02f73bdcfe6d3114daecaa6a942d5b344a973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 6) 2 5 1 5 183 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1053125 18.818132
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!