St Tropez 408

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St Tropez 408 is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige St Tropez-woonstelblok in die Strand reg oorkant die swemstrand. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor Valsbaai en dis net 'n paar minute van die gholfbaan en inkopieparadys, Somerset Mall, af.

Die woonstel bied gemaklike slaapplek vir 2 volwassenes. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis-, eet-, en leefarea. Die slaapkamer bevat 'n dubbelbed en daar is 'n ruim instapstort in die badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, ketel en mikrogolfoond. Die gerieflike sitkamerarea beskik oor 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die kompleks het 'n gemeenskaplike wassery wat met munte werk en gemeenskaplike braaigeriewe. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Dis die ideale blyplek vir 'n ontspanne strandvakansie, net 30 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af en naby Stellenbosch waar verskeie wynplase besoek kan word.

Slaapplek

'n Bespreking by St Tropez 408 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Tropez 408 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za