+43

Nuns & Roses

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Tinley Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nuns & Roses is op 'n prentjiemooi twee-akker rivierfront-eiendom in Barrydale geleë, met 'n olyfboord, vrugteboord en groentetuin. Dit bied verblyf in 2 bekoorlike selfsorgkothuise.

St Vincent's het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer het ook 'n stort, toilet en wasbak.

Mr Albert's kan tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.

Gaste kan pragtige uitsigte, 'n boma met 'n Weber, 'n swembad, 'n olyfboord, 'n joga-ateljee en 'n vrugteboord geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie.

'N Kort stappie na die dorpie bied toegang tot al die lekkernye van Barrydale.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Julian P
Saam met vriende
5.0
Amazing. We had an amazing stay at St Vincent. A true sanctuary - tranquility and beauty and a chance to just be. Natalie is a kind, ca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Tracy F
5.0
Best stay ever. We didn't want to leave. Nuns & Roses was an excellent place to stay with every creature comfort catered to, including ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ingrid P
Saam met lewensmaat
5.0
A perfect peaceful sanctuary run by wonderful people. It had everything one may desire for a perfect stay. The manager was charming and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Arlien V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect! Absolutely perfect. Natalie is a wonderful host. The place is impeccable. Amazing personal touch to everything. Perfect place ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Liezel J
Gesin met tieners
5.0
Rustige Karoo wegbreek. Ons het ons paar dae by Mr Alberts baie geniet. Ruim huis met alles wat mens nodig het, in 'n rustige en mooi omgewing. Sal be...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Tinley Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nuns & Roses het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Tinley Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA194b00094a3b34a44c458531ebb27b96f44d0e64e0a8276030550375f72351a762167b7016e524e23078aecb63301dd683ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 12 Tinley Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.903095345117 20.725602693706
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang