- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Addo-olifant Nasionale Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stable Cottages is in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap geleë, 'n area wat welbekend is vir sy pragtige roetes, strande, voetslaanroetes, branderplankry-geleenthede en ikoniese besienswaardighede, soos die Addo-olifant Nasionale Park, The Boardwalk en die Kragga Kamma Wildpark. Dis die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie-bestemming ver van die besige stadslewe.
Verblyf word in 6 luukse chalets met slaapplek vir 12 gaste aangebied. Elke chalet het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in elke chalet sluit 'n kluis, haardroër, lugversorging, 'n sitarea, yskassie en 'n kroegie in. Die chalets het ook hulle eie privaat ingange en stoepe.
Daar is ook 'n swembad, veilige parkeerplek, 'n gaste-sitarea en 'n restaurant op die perseel. Gaste is welkom om doendinge, soos perdry, bergfietsry, wildkyk en swem op die perseel te geniet.
Ander doendinge in die area sluit wildkyk, wildritte, perdry en wynproe in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Addo-olifant Nasionale Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Stable Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Addo-olifantpark Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Addo-olifant Nasionale Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom