LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stafford Place 8 | LekkeSlaap
+18

Stafford Place 8

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 77, Stafford Place 8, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Stafford Place 8 is in 'n woonstelkompleks in die kusdorp Uvongo aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus geleë.

Die selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank wat ekstra slaapplek bied vir 2 gaste.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Addisionele geriewe sluit 'n persoonlike braai-area en 'n TV met DStv. Die eenheid het onderdakparkeerplek.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks. Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, snorkel, visvang, voetslaan, inkopies en gholf in. Die kompleks is 300 m vanaf Uvongo se strand en die eenheid het 'n baie mooi see-uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Stafford Place 8 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Stafford Place 8
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marine-rylaan 77, Stafford Place 8, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stafford Place 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 77, Stafford Place 8, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD98TKcABwjcD0DoIFj69YbDONnIA5CyWH5Ilgi9bdcrVjuuDZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag(plek vir 6) 14 5 1 5 77 Marine Drive 8 Stafford Place 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 09:00-16:00 10:00 -30.831126763106 30.396307327392
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!