Stander Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rondebosch-singel 4, Van Riebeeckpark, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Stander Lodge is 'n knus woonstel op die eienaar se perseel wat in Van Riebeeckpark in Kemptonpark, Johannesburg geleë is. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié tweeslaapkamerwoonstel het sy eie ingang en bied slaapplek aan 3 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en gaste deel die en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Breekware en eetgerei is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en 'n gemaklike sitkamerstel. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf het voldoende LED-ligte vir tydens kragonderbrekings.
Die verblyf is sentraal geleë en naby die lughawe, verskeie winkelsentrums, plaaslike restaurante en besienswaardighede.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Gerda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Rondebosch-singel 4, Van Riebeeckpark, Kemptonpark, 1619, Gauteng
Sien meer verblyf in Van Riebeeck Park Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rondebosch-singel 4, Van Riebeeckpark, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom