Stannards Guest Lodge
Beskrywing
Hierdie standaard-2-enkelbedkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, of beide. Daar is 'n slim-TV, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, elektriese en ekstra komberse, en paneelverwarmers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Gaste in die selfsorgkothuise kan ontbyt bestel teen 'n ekstra fooi.
- Aandete en ander maaltye kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie standaard-koningkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, of beide. Daar is 'n slim-TV, graits WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, elektriese en ekstra komberse, en paneelverwarmers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Gaste in die selfsorgkothuise kan ontbyt bestel teen 'n ekstra fooi.
- Aandete en ander maaltye kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie standaard-koning/2-enkelbedkamers het elk 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, of beide. Daar is 'n slim-TV, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, elektriese en ekstra komberse, en paneelverwarmers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Gaste in die selfsorgkothuise kan ontbyt bestel teen 'n ekstra fooi.
- Aandete en ander maaltye kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis 1 bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 2 in. Buite is daar 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit- en eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster insluit.
Huisreëls
- Gaste in die selfsorgkothuise kan ontbyt bestel teen 'n ekstra fooi.
- Aandete en ander maaltye kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kuperior koningkamers is 25 m²-kamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak het. Elke kamer het 'n rusbank, 'n slim-TV en 'n DVD-speler, sowel as 'n komplementêre DVD-biblioteek. Daar is gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, elektriese en ekstra komberse, en paneelverwarmers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Gaste in die selfsorgkothuise kan ontbyt bestel teen 'n ekstra fooi.
- Aandete en ander maaltye kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis 2 bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele, sitplek, 'n kaggel, en 'n TV met Openview-kanale. Die kothuis het 'n privaat terras buite met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die tuin en swembad, asook braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster insluit.
Huisreëls
- Gaste in die selfsorgkothuise kan ontbyt bestel teen 'n ekstra fooi.
- Aandete en ander maaltye kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Fraser Street, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang