Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Star Dam Lodges

Gastehuis
Ingleford Lodge
Vanaf
Vanaf R2 900
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is die kleinste lodge in die Star Dam-landgoed se portefeulje. Weerskante van die hoofleefarea is daar 2 en suite-slaapkamers, 1 met 'n koninggrootte-bed, en die ander slaapkamer is 'n slaapsaal met 4 enkelbeddens. Die lodge bied 'n ruim, goed toegeruste oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea met 'n groot kaggel. Elke badkamer het 'n stort, ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings. Daar is opvoudeure aan die voorkant van die huis wat oopmaak op die houtdek met mooi damuitsigte. Daar is nie WiFi of 'n TV nie, maar daar is 'n Weber-braai waarvoor gaste hul eie vuuraanstekers en brikette moet saambring. Gaste mag nie op die houtdek braai nie. 'n Nespresso-masjien is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie koffie-kapsules saambring. Die kombuis het 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Slaapsaalbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadeposito word op elke bespreking gehef en moet via EFT voor aankoms betaal word. Dit sal gedeeltelik of volledig via EFT terugbetaal word binne 10 werksdae ná die uitklokdatum, afhangend van skade wat tydens die verblyf plaasgevind het. Laat-inkloktye is teen 'n addisionele koste beskikbaar. Dié bedrae sal van die breekskadedeposito afgetrek word.

Begeleide perdritte is teen 'n ekstra koste per persoon vir 'n 90 minute-rit beskikbaar.
Vissersbote is te huur.

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle vertrek. Die laaste paar kilometers wat na die verblyf se hek lei en die grondpad vanaf die hek na die lodges is baie ongelyk. Dis nie geskik vir stadsmotors nie. Gaste het nie ’n 4x4 nodig nie, maar ’n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word beslis aanbeveel.

Waterford Lodge is die enigste lodge met 'n privaat swembad.

Elke lodge word daagliks skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Safire Lodge
Vanaf
Vanaf R4 650
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Safire Lodge is ruim en bied pragtige uitsigte vanuit elke kamer. Die lodge bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 smaakvolle en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank, kaggel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Die lodge bied toegang tot 'n groot houtdek met 'n buitesambreel. Daar is 'n Nespresso-masjien en gaste moet asb. hul eie koffie-kapsules saambring.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadeposito word op elke bespreking gehef en moet via EFT voor aankoms betaal word. Dit sal gedeeltelik of volledig via EFT terugbetaal word binne 10 werksdae ná die uitklokdatum, afhangend van skade wat tydens die verblyf plaasgevind het. Laat-inkloktye is teen 'n addisionele koste beskikbaar. Dié bedrae sal van die breekskadedeposito afgetrek word.

Begeleide perdritte is teen 'n ekstra koste per persoon vir 'n 90 minute-rit beskikbaar.
Vissersbote is te huur.

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle vertrek. Die laaste paar kilometers wat na die verblyf se hek lei en die grondpad vanaf die hek na die lodges is baie ongelyk. Dis nie geskik vir stadsmotors nie. Gaste het nie ’n 4x4 nodig nie, maar ’n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word beslis aanbeveel.

Waterford Lodge is die enigste lodge met 'n privaat swembad.

Elke lodge word daagliks skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Inkanyezi Lodge
Vanaf
Vanaf R4 650
per eenheid
  • Plek vir 11 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim lodge bied 'n pragtige uitsig oor die Middellande. Die lodge bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 smaakvolle slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die twee hoofslaapkamers het elk 'n ekstra groot koninggrootte-bed en 'n uitsig oor die dam. Elke hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer, waarvan die een 'n stort en 'n bad het, terwyl die ander slegs 'n stort het. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelstapelbed wat geskik is vir kinders. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank, kaggel en platskerm-TV teen die muur met DStv. Gratis WiFi word voorsien. Die sitarea bied toegang tot 'n groot houtdek met 'n sambreel en stoepmeubels. 'n Klein vissersbootjie is ook beskikbaar om te huur.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadeposito word op elke bespreking gehef en moet via EFT voor aankoms betaal word. Dit sal gedeeltelik of volledig via EFT terugbetaal word binne 10 werksdae ná die uitklokdatum, afhangend van skade wat tydens die verblyf plaasgevind het. Laat-inkloktye is teen 'n addisionele koste beskikbaar. Dié bedrae sal van die breekskadedeposito afgetrek word.

Begeleide perdritte is teen 'n ekstra koste per persoon vir 'n 90 minute-rit beskikbaar.
Vissersbote is te huur.

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle vertrek. Die laaste paar kilometers wat na die verblyf se hek lei en die grondpad vanaf die hek na die lodges is baie ongelyk. Dis nie geskik vir stadsmotors nie. Gaste het nie ’n 4x4 nodig nie, maar ’n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word beslis aanbeveel.

Waterford Lodge is die enigste lodge met 'n privaat swembad.

Elke lodge word daagliks skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ukuthula Lodge
Vanaf
Vanaf R4 650
per eenheid
  • Plek vir 12 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ukuthula Lodge bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Drie slaapkamers het en suite-badkamers en is op die onderste verdieping. Die 2 solderkamers deel 'n badkamer onder. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelbed, en elke en suite-badkamer het 'n instapstort. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die vyfde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Elke solderkamer lei na 'n balkon wat 'n pragtige uitsig bied. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis aan die voorkant het 'n vyfplaatgasstoof, opwasbak en 'n toonbank met sitplek. Die kombuis aan die agterkant het 'n groot yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoed en oorgenoeg stoorplek. Die eetarea het etenstafel met sitplek vir 10 tot 12 gaste en 'n kaggel. Die lodge het ook 'n platskerm-TV met 'n gasvryheid DStv-pakket. Die stoep het 'n etenstafel met sitplek vir 8, draagbare braai en 'n ooparea-vuurput.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadeposito word op elke bespreking gehef en moet via EFT voor aankoms betaal word. Dit sal gedeeltelik of volledig via EFT terugbetaal word binne 10 werksdae ná die uitklokdatum, afhangend van skade wat tydens die verblyf plaasgevind het. Laat-inkloktye is teen 'n addisionele koste beskikbaar. Dié bedrae sal van die breekskadedeposito afgetrek word.

Begeleide perdritte is teen 'n ekstra koste per persoon vir 'n 90 minute-rit beskikbaar.
Vissersbote is te huur.

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle vertrek. Die laaste paar kilometers wat na die verblyf se hek lei en die grondpad vanaf die hek na die lodges is baie ongelyk. Dis nie geskik vir stadsmotors nie. Gaste het nie ’n 4x4 nodig nie, maar ’n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word beslis aanbeveel.

Waterford Lodge is die enigste lodge met 'n privaat swembad.

Elke lodge word daagliks skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Waterford Lodge
Vanaf
Vanaf R4 850
per eenheid
  • Plek vir 12 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Waterford Lodge het 'n oopplan-uitleg. Gaste kan maklik tussen die kombuis, sitarea, eetkamer en dek rondbeweeg. Die hoofhuis het 3 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die slaapsaaleenheid is ideaal vir kinders en tieners en dit beskik oor 2 slaapkamers met 3 enkelbeddens in elke kamer, 2 badkamers wat elk 'n stort het, asook 'n kindersitkamer en -eetarea. Daar is ekstra matrasse op versoek beskikbaar. Die kombuis het 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die huis het 'n lekker braai- en kuierarea wat 'n privaat swembad en 'n uitsig oor die dam het. Die lodge het gratis WiFi en 'n TV met DStv-kanale. Daar is 'n Nespresso-masjien en gaste moet asb. hul eie koffie-kapsules saambring.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Slaapsaalbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xSlaapsaalbed
Slaapsaalbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
3 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadeposito word op elke bespreking gehef en moet via EFT voor aankoms betaal word. Dit sal gedeeltelik of volledig via EFT terugbetaal word binne 10 werksdae ná die uitklokdatum, afhangend van skade wat tydens die verblyf plaasgevind het. Laat-inkloktye is teen 'n addisionele koste beskikbaar. Dié bedrae sal van die breekskadedeposito afgetrek word.

Begeleide perdritte is teen 'n ekstra koste per persoon vir 'n 90 minute-rit beskikbaar.
Vissersbote is te huur.

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle vertrek. Die laaste paar kilometers wat na die verblyf se hek lei en die grondpad vanaf die hek na die lodges is baie ongelyk. Dis nie geskik vir stadsmotors nie. Gaste het nie ’n 4x4 nodig nie, maar ’n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word beslis aanbeveel.

Waterford Lodge is die enigste lodge met 'n privaat swembad.

Elke lodge word daagliks skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stoneford Lodge
Vanaf
Vanaf R4 850
per eenheid
  • Plek vir 14 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Stoneford Lodge is 'n stylvolle lodge. Die hoofhuis het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea en 'n dek voor die hele huis met 'n uitsig oor die dam. Daar is 'n luukse koninggrootte-kamer en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort weerskante van die hoofleefarea. Die aparte gastekothuis het 'n ekstra slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die aparte, losstaande dubbelverdiepingslaapsaal beskik oor 'n sitarea, eetarea, 2 badkamers met storte onder, en 'n oopplan-slaaparea met 8 enkelbeddens bo. Die huis het gratis WiFi, maar daar is nie 'n TV nie. Die kombuis het 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Slaapsaalbed
Slaapkamer 4
Plek vir 8 persone
8 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadeposito word op elke bespreking gehef en moet via EFT voor aankoms betaal word. Dit sal gedeeltelik of volledig via EFT terugbetaal word binne 10 werksdae ná die uitklokdatum, afhangend van skade wat tydens die verblyf plaasgevind het. Laat-inkloktye is teen 'n addisionele koste beskikbaar. Dié bedrae sal van die breekskadedeposito afgetrek word.

Begeleide perdritte is teen 'n ekstra koste per persoon vir 'n 90 minute-rit beskikbaar.
Vissersbote is te huur.

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle vertrek. Die laaste paar kilometers wat na die verblyf se hek lei en die grondpad vanaf die hek na die lodges is baie ongelyk. Dis nie geskik vir stadsmotors nie. Gaste het nie ’n 4x4 nodig nie, maar ’n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word beslis aanbeveel.

Waterford Lodge is die enigste lodge met 'n privaat swembad.

Elke lodge word daagliks skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D522, langs die Dargle-pad, Star Dam-landgoed, Impendle, 3227, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99fd6246f194e731a78a48c5762211cac3e3dd04b43353e16897cb1a910acf88fae1a0df9c965be1942a516e54f45467b245?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 D522, Off the Dargle Road Star Dam Estate 3227 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.596836051827 29.958041832821
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem