Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Star Dam Lodges

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Safire Lodge
Selfsorg
Waterford Lodge
Selfsorg
Inkanyezi Lodge
Selfsorg
Stoneford Lodge
Selfsorg
Ingleford Lodge
Selfsorg
Ukuthula Lodge
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadeposito word op elke bespreking gehef en moet via EFT voor aankoms betaal word. Dit sal gedeeltelik of volledig via EFT terugbetaal word binne 10 werksdae ná die uitklokdatum, afhangend van skade wat tydens die verblyf plaasgevind het. Laat-inkloktye is teen 'n addisionele koste beskikbaar. Dié bedrae sal van die breekskadedeposito afgetrek word.

Begeleide perdritte is teen 'n ekstra koste per persoon vir 'n 90 minute-rit beskikbaar.
Vissersbote is te huur.

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle vertrek. Die laaste paar kilometers wat na die verblyf se hek lei en die grondpad vanaf die hek na die lodges is baie ongelyk. Dis nie geskik vir stadsmotors nie. Gaste het nie ’n 4x4 nodig nie, maar ’n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word beslis aanbeveel.

Waterford Lodge is die enigste lodge met 'n privaat swembad.

Elke lodge word daagliks skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D522, langs die Dargle-pad, Star Dam-landgoed, Impendle, 3227, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99fd6246f194e731a78a48c5762211cac3e3dd04b43353e16897cb1a910acf88fae1a0df9c965be1942a516e54f45467b245?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 D522, Off the Dargle Road Star Dam Estate 3227 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.596836051827 29.958041832821
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem