Starfish Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Starfish Cottage is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n ontspanne atmosfeer wat in Kalkbaai naby verskeie restaurante, koffiewinkels, strande en getypoele geleë is.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers.

Die boonste verdieping beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -kombuis en -sitarea, asook 'n badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffiemasjien en ontbythoekie met stoele. Die sitarea het 'n platskerm-TV en bied 'n mooi uitsig. Die sitarea en kombuis lei na 'n houtdek met 'n tafel en 2 stoele.

Die onderste verdieping beskik oor die tweede slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, platskerm-TV, rusbank en kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, 2 stoele en basiese eetgerei en breekware. Die kamer lei na 'n patio met stoepmeubels. Daar is parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Starfish Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Starfish Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]