Stay @ 21

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stay @ 21 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 6 mense in Bloemfontein.

Dié woonstel is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens en 2 enkelslaapbanke in die groot leefarea.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Etes kan by die tafel geniet word en gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan.

Die woonstel word skoongemaak en 'n ekstra skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Die eiendom is omhein en parkeerplek is beskikbaar.

Bloemfontein bied verskeie restaurante en besienswaardighede soos museums, die Bloemfontein Dieretuin, die Botaniese Boomroete, die Vrystaatse Botaniesetuin en die Windmill Casino.

Slaapplek

'n Bespreking by Stay @ 21 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stay @ 21 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za