Stay @ 37
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Frik E - Des 2023
Algehele gradering
Ek kan Stay@37 beslis aanbeveel.
Stay @ 37 se terugvoer
Hallo Frik, dit was lekker om jou te ontmoet. Ons hoop om jou weer te sien.
Groete
Annette
Branko B - Des 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en hulpsaam.
Stay @ 37 se terugvoer
Dit was lekker om jou hier te hê, Branko. Ons hoop om jou weer te sien.
Magdel V - Okt 2023
Algehele gradering
This became my home away from home!
Stay @ 37 se terugvoer
Dit was lekker om jou te ontmoet en hier by ons te hê, Magdel!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Virginia-straat 37, Amberfield Glen, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng