+10
Selfsorg in Faerie Glen

Stay @ Faerie Glen

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 302 Utah Street, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Stay @ Faerie Glen is 'n knus, selfsorg-dubbelverdiepingwoonstel op die eienaar se eiendom in die lewendige voorstad Faerie Glen, Pretoria. Hierdie goed geposisioneerde eenheid bied 'n gemaklike tuiste-weg-van-die-huis-ervaring vir vakansiegangers, hospitaalbesoekers of sakelui.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit een ruim slaapkamer met 'n en suite-badkamer, asook 'n oopplan-kombuisie en -eetarea. Die slaapkamer is gemeubileer met beide 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en toilet, en alle noodsaaklike linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit gemaklike sitplek en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Vir ekstra gerief het gaste toegang tot gratis WiFi en strykgeriewe. Terwyl die hoofhek en onderdakparkering met die eienaar gedeel word, het die woonstel 'n privaat ingang om gaste se privaatheid te verseker.

Let wel: Afslagpryse is beskikbaar vir besprekings wat deur slegs 2 gaste beset word.

Die eiendom is ideaal geleë binne 'n radius van 15 km vanaf die belangrikste landmerke in Pretoria-Oos, insluitend die Faerie Glen-hospitaal, Life Wilgers-hospitaal, Menlyn Maine en die Time Square Casino. Gaste is ook binne maklike bereik van die Faerie Glen Natuurreservaat en 'n verskeidenheid gewilde plaaslike kafees en winkelsentrums.


Kamer-opset

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Annerie L
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely stay in a safe area. We enjoyed the accommodation. It is beautifully furnished and offers secure parking. Jana is very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Maria J
Gesin met tieners
5.0
Rustig, veilig, baie skoon, uitstekende ligging. Baie lekker plek. Rustig. Veilig. Uitstekende ligging. Eienaar en skoonmaakpersoneel is juwele.
Okt 2025
Ramona H
Gesin met klein kinders
5.0
Best experience. My family had the best stay; everyone was so welcoming and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Benita W
Gesin met klein kinders
5.0
Highly recommend. We thoroughly enjoyed our stay. The accommodation was neat and clean. The host is amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Anje S
5.0
Gerieflik. Baie lekker! Mooi eenheid, baie vriendelike eienaars.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 302 Utah Street, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Stay @ Faerie Glen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

302 Utah Street, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14c6411574b3c91e45a791737e09d8c1793b261ebc41ed45da8c1e41c1387519de9445b1cc80e162266619ea8d44e5843a1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 302 Utah Street Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.776643 28.310344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang