LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13
Selfsorg in Edenvale

Stay @ Honeytree   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Honeytree Avenue, Marais Steyn Park, Edenvale, 1609, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Stay @ Honeytree is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang in Marais Steyn Park, Edenvale. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe en is met 'n yskas en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Gaste het toegang tot 'n lieflike binnehof met sitplek, asook veilige parkeerplek en WiFi. Hierdie woonstel bied gerieflike verblyf aan sake- of ontspanningsreisigers.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christelle H
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, lekker. Was 'n lekker wegbreek, skoon en netjies.
Sep 2026
Leolin D
Gesin met tieners
5.0
Everything was perfect. The host is wonderful. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Pete I
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient and seamless. Our hostess was very accommodating and welcoming. The place was perfect for our needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Willem D
Besigheidsreis
5.0
Skoon, gemaklik, mooi, en baie veilig. Dit is die perfekte plekkie om te bly as jy iets soek wat rustig is en baie goed ingerig is. Alles wat jy nodig...
Sien meer
Jun 2026
Nontyatyambo Q
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. The place is very nice and clean, very quiet neighbourhood.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 18 Honeytree Avenue, Marais Steyn Park, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink Stay @ Honeytree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Honeytree Avenue, Marais Steyn Park, Edenvale, 1609, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb94396dec0b89d60697ae5c5e07cca9bfcc4ec48f204389892848840debb815b265dd911b209d3d6929e0e1b30567c1df8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 18 Honeytree Avenue Marais Steyn Park 1609 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.138702929284 28.136645416491