Lynnwood Glen Akkommodasie by Stay @ Maine | LekkeSlaap
+8

Stay @ Maine

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kapokstraat 75, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Beskrywing

Stay @ Maine is ’n moderne meenthuis vir tot 3 gaste in ’n veilige kompleks in Lynnwood.

Die huis het 2 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n stort deel. Handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het ’n enkelbed en lessenaar. ’n Bababedjie is beskikbaar op versoek.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof en oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n wasmasjien. Die sitarea het ’n TV met ’n hardeskyf vol TV-reekse en flieks, en gratis WiFi is beskikbaar.

Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar en daar is ook parkeerplek vir gaste. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit, ’n gemeenskaplike swembad, gimnasium, asook tennis- en muurbalbane.

Stay @ Maine is slegs 2 km vanaf Menlyn Park Shopping Centre en Menlyn Med.

Slaapplek

’n Bespreking by Stay @ Maine sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Stay @ Maine
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kapokstraat 75, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Stay @ Maine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kapokstraat 75, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50rARcs5aqt43mnsbNq6xknOGjpnlldQ5gF06smS5GRDJ5Cw30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
1 5 1 5 75 Kapok Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -25.781192616248 28.28469761475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za