Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Nacht Wacht

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Stay @ Nacht Wacht
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Janine C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine C
Saam met vriende

Lovely place, welcoming host but water was a challenge.

We had a lovely stay, the only unfortunate thing is that when there is no electricity you also have no water (no flushing toilets).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T
Gesin met klein kinders

Alles 100% soos geadverteer!

Dit is 'n interessante plek wat uitleg betref. Ons het die kuierstoep met die pragtige plaasuitsig die meeste geniet. Die plek is goed toegerus met uitstekende voorsiening vir beurtkrag, nie net wat ligte betref nie, maar ook n "inverter" wat die televisie kon aanhou tydens beurtkrag. Laastens was Melanie 'n uiters behulpsame gasvrou wat uitstekend gekommunikeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr David V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blissful.

Perfect location for winding down our travels in SA. Bird watchers paradise! Melanie and Charlene were wonderful, hope to visit next time in SA️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna E
Gesin met klein kinders

Pragtig en stil.

Die naweek was heerlik. Die plek is perfek vir 'n paartjie of 'n gesin van 4. Die kinders het hulle opgespeel om die werf en die swembad was heerlik vir afkoel. Let wel daar is nie 'n veiligheidsnet op nie, so moet uitkyk vir klein kinders. Melanie was 'n wonderlike gasvrou wat seker gemaak het dat ons alles het wat ons benodig. Regtig 'n lieflike plekkie op 'n pragtige plaas. Sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa O
Gesin met klein kinders

Extremely peaceful, gracious host, modern and clean.

Our stay was more than comfortable with all amenities provided. The children thoroughly enjoyed the splash pool, this made our stay extra special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa A
Gesin met klein kinders

Fantastiese en mooi plek om net af te skakel en te rus.

Heerlike afskakel op die plaas gehad na 'n bedrywige jaar. Perfekte ligging om die area te verken en naby aan Arniston- en Struisbaai-strand. Die dekor is pragtig en die huis bied alles wat nodig is. Genoeg spasie en swembad help om kinders besig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste H
Gesin met tieners

Very peaceful and enjoyable stay.

The house is beautifully decorated, with an incredible view from all angles. The double bed in the living area has its positive and negative aspects.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R316, 7 km buite Bredasdorp, Nacht Wacht Landgoed, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA911a19537ee45daa8750798c501b9d48e3d4a767af6c7e6826ab5d1fb5c910791dbaff2f885f598f8909b8d598371a3c55df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Off the R316, 7 km outside Bredasdorp Nacht Wacht Estate 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.578217021395 20.111561484909