LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Selfsorg in Durbanville

Stay @ Sonneweelde

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wim D
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Perfekte keuse vir selfsorgverblyf! Ons het 2 weke by Sonneweelde gebly tydens ons kleinkind se geboorte. Uitstekende keuse vir selfsorg. Elize was perfek tussen om ons ruimte te gee om ons eie ding te doen en om seker te maak alles is reg. Baie dankie, Elize!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie M
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

A wonderful stay at Sonneweelde. The room was beautifully maintained, with a comfortable atmosphere. Pleasant, safe and very neat stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Stay @ Sonneweelde
Thank you, Melanie.

Devin K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie rustig, veilig en verfrissend. Baie lekker en rustig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klasie G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker rustige area, met veilige parkering. Baie lekker gebly, mooi skoon en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Veilig, netjies en waarde vir geld. Goeie waarde vir geld en baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Stay @ Sonneweelde
Hi Francois Baie dankie vir die terugvoer. Groete

Norman D
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Will definitely be back in the future. Had a lovely stay at Sonneweelde. The host and hostess are very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rize C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Baie lekker en veilig. Goed geleë en baie lekker spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Stay @ Sonneweelde
Dankie vir die terugvoer.

Kyla H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Netjies, privaat, waarde vir geld. Ons het regtig die verblyf geniet en was vreeslik beïndruk met die gasvriendelikheid, veilige parkering en goeie toestand. Ons sal definitief weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Stay @ Sonneweelde
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Rubi V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Vriendelik, lekker en skoon en netjies. Dit is altyd so lekker om by Sonneweelde te bly. Die eienaars is altyd vriendelik en die plekkie is altyd skoon en netjies. Ons beveel hulle graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Stay @ Sonneweelde
Baie dankie, Rubi. Hoop om julle gou weer te sien.

Daniel E
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Veilig. Netjies. Gasvry. Vir seker. Ons sal weer hier bespreek. Rustige atmosfeer. 100% aan te beveel. Amazing gasvrou en gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

9 Sonneweelde, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43a881f155a1bcae65bf5e5762c3453fd457527450022ce7c057b859b3348fec1d70151e2bfd6dc2c120063c3cb876a8d9ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 42 5 1 5 9 Sonneweelde Goedemoed 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8279364 18.6749693

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang