+13

Stay @ Wolkeberg

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Wolkeberg Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in die rustige Middelburg, bied Stay @ Wolkeberg selfsorgverblyf, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die gemaklike huis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n ministoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV.

Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met uitsig oor die welige tuine. Veilige parkering word voorsien dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Middelburg Mall 1.9 km weg en Middelburg Country Club is 3.4 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Ligging

  • 6 Wolkeberg Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Wolkeberg Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA894776c20573f9b1ba3fe36ba70b9272c91796858949655ffc883225cf7990531f2b274c16f16e86a72a2a2887f83bb8e147?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 6 Wolkeberg Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.797578 29.4568661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang