Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sonja E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker lekker lekker. Baie dankie. Vriendelike ontvangs en netjiese skoon kamer en soos altyd het ons heerlik geslaap in die stil rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, skoon en veilig. Rustige buurt, veilig, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Nice and clean. Enough blankets for the cold nights. Value for your money. The only thing was that the bed lights were not working and there was no light outside. But overall, a good stay. Communication was satisfactory.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die beste. Baie dankie. Soos altyd het ons heerlik gebly by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Aanvaarbaar. Dit was aangenaam. Die volgende aspekte was nie goed genoeg: 1. Toilet te klein. Te na aan die deur. 2. Die stort se deur kan nie ten volle toegemaak word nie, gevolglik lek water op die badkamer se vloer. 3. Geen houer om water in die yskas koud te hou nie en geen ysbakkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charleen
Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Goeie dag, Dankie vir die terugvoer. Ons het nagelaat om die ysbakkies en die waterbottel terug te sit in die eenheid nadat ons dit gewas het. Ons vra omverskoning hiervoor. Die stortdeur is ook intussen reggemaak. Toe ons ondersoek instel, het ons gesien die rubber het uitgegly en ons kon die probleem vinnig oplos.

Nolene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Sentrale verblyf vir sportbyeenkomste. Stay at 12 Guest House is sentraal t.o.v. die skole en sportvelde geleë. Ons eenheid was kompak en het aan die basiese vereistes voldoen. Die eenheid is daagliks gediens, wat 'n lekker bonus was.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cecil N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2025

Het al lekkerder gebly. Nie so lekker soos by ander gastehuise wat ons al geslaap het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Charleen
Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Goeie dag, Baie dankie vir die terugvoer. Kan u ons laat weet wat die probleme was waarom u nie so lekker gebly het nie, dat ons die nodige aandag kan gee? Ons is tans besig met opgraderings en sal waardeer indien ons weet presies wat ons kan verander.

Sonja E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly. Skoon, netjies en alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrin O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great. We were allowed to check in earlier than expected, which was quite nice for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
1 nag
5.0
Apr 2024

Sal beslis weer daar bly. Baie lekker gebly. Plek is netjies, veilig en altyd vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Meyer Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e66fc42f397489921de302696f48e8100cefb6ec2f62b40d60b12342c4c12bed2a67efc5c2a8d48bddb16aa23d4be3992c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 12 Meyer Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.777117032594 29.469878253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang